V staan vir vark. En hoe maak ‘n vark – hy snork. Terwyl kinders leer hoe om te klank, kan hulle ook sien hoe die varkie beweeg en terselfdertyd luister na die snork-geluidjies wat hy maak.
POLOKWANE – Sy was nog altyd lief vir skryfwerk, maar na Annamarie de Villiers se eersteling se geboorte het die kreatiewe sappe sterker deur haar are begin vloei. Annamarie is ‘n ma van twee en ...
Die spelling en ander taalvaardighede van Afrikaanse leerlinge is nou die swakste tot nog toe, met moderne tegnologie wat ’n groot rol hierin speel, het onderwysers die afgelope week gekla. Dit word ...