Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) steek al die afgelope twee jaar ‘n diep bewaarde geheim in hul tuin weg. Min Suid-Afrikaners het al die geleentheid gehad om deur dié Afrikaanse ...
Die 100 gewildste Afrikaanse gedigte is pas vir die eerste keer per stemming aangewys. ’n Webwerf is daarvoor geskep en ’n bundel en CD is op pad. Danie Marais het ’n rits vooraanstaande digters insae ...