Hy is die “Meneer” wat ’n gebore onderwyser is, want hy het ’n hart vir ’n kind. Die vertraptes kon by hom skuiling vind en die boelies hul moses. Hy was altyd aan die kant van ’n kind wat wil leer.