Niemand wil James se beste vriend wees nie… ons almal wil James wees! Die man is terug. Dis Bond, James Bond. Amptelik is dit Eon Produksies se 25ste Bond film. Hoe doen hulle dit? Hoe hou hulle ...
Die rolprentskrywer Leon van Nierop het 3 600 km afgelê en sowat 200 Afrikaanse prente opnuut onder oë gehad vir ’n omvattende televisiereeks oor die Afrikaanse rolprent. Laetitia Pople het hom ...
Film fanatici kan binnekort ‘n rits nuwe Afrikaanse flieks geniet by Ster Kinekor as deel van die Absoluut Afrikaans rolprentfees. ‘n Fees van plaaslike Afrikaanse rolprent produksies word tussen ...
My nuwejaarsvornemens verloop nogal goed, vir in geval julle belangstel. Ek het besluit dat ek nou ‘n six-pack-maag-tipe-ding gaan probeer kry, my hare jel of highlights insit, wag, my hare is te grys ...